Geagte Langebaan Belastingbetaler
Indien u nog nie hierdie maand se lidmaatskap hernu het nie wil ons u vriendelik versoek om u lidmaatskap te hernu. U kan 2010 se lidmaatskapfooi (R100), in die rekening wat hieronder verskaf word, inbetaal en dan die bewys aan ons per epos of faks stuur.
info@langebaanratepayers.co.za | Fax 022 772 0264
Ons Bankbesonderhede:
Rek Naam: Langebaan Ratepayers and Residents Association
Bank: Standard Bank, Vredenburg
Takkode: 050511
RekNommer: 38 574 452 8
Verwysing: U erfnommer


Hi Guys
I will pay R100 into your account although you did not answer me on my request
whether I am up to date with my payment or not?? Also please keep me posted on other happings and meetings.